Volg die avontuur van Om Nom in die legendariese "Cut the Rope"-logika-raaiselsreeks. Kry dit nou gratis en begin speel met miljoene spelers regoor die wêreld!
'n Geheimsinnige pakkie het opgedaag, en die klein monstertjie binne het net een versoek ... SNOEPIE! Versamel goue sterre, ontdek versteekte pryse en ontsluit opwindende nuwe vlakke in hierdie verslawend prettige, bekroonde, fisika-gebaseerde speletjie.
Opgedateer op
04 Jul. 2025